Huisgenoot

HOEKOM DIE RONDE WANGE, TOM?

DIE skitterwit glimlag het bekend gelyk, maar daar was iets vreemds aan die gesig. Die man wat op die pawiljoen gekyk het hoe die San Francisco Giants en die Los Angeles Dodgers mekaar op die bofbalveld aanvat, het soos die superster Tom Cruise gelyk, maar … sy wange was veel ronder en nie gebeitel soos die bekende Hollywoodhartebreker se gelaatstrekke nie.

Maar dit wás Tom. En die aksiester se voller gesig veroorsaak ’n taamlike beroering onder sy aanhangers nadat die foto wyd gedeel is. Was hy onder die mes? Of het hy net soos die res van ons tydens die inperking aan te veel lekkernye weggelê?

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie

Related