Huisgenoot

LAAT DIE ‘UIT’ UIT ‘IN’-GROEP

JYHET dit moontlik self as kind ervaar: die hartseer, isolasie en swak selfbeeld omdat die skool se cool kinders jou doelbewus uitsluit of afjak as jy toenadering soek. En nou sien jy hoe jou eie kind sukkel om in te pas en ál meer ongelukkig raak.

Ja, uitsluiting is kry die voormalige koninginby, Regina George (Rachel Mc-Adams), ’n vinnige les oor haar plek op die sosiale leer toe sy in die eetsaal toegesnou word: “You can’t sit with us!”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related