Huisgenoot

GROOT BLOKRAAI

NO 2 409 As jy vashaak, kan jy gerus ander lesers se raad vra op ons Facebookblad met die naam Huisgenoot Blokraaie.

VRAAG: WATTER BYBELBOEK IS TER SPRAKE?

Die wenner ontvang ’n geskenkpak van Bramley ter waarde van R500. Bramley se weefseloliereeks is in ’n verskeidenheid soorte beskikbaar: Magnolia, Cocoa Heaven, Pink Blossom, Lavender en Herbal Camphor. Bramley het onlangs ook die Afrika-versameling by hul produkreeks gevoeg en bied gehalte wat jy kan vertrou. Bramley-produkte is landwyd by PEP beskikbaar. Besoek bramleycosmetics.com of @bramleycosmetics op Facebook of Instagram vir nog inligting.

Vul die blokraai korrek in, skryf die letters in die kleurblokke neer en gebruik dit om die antwoord op die vraag te. Net een SMS per deelnemer word toegelaat. Die SMS kos R1,50. Net mense binne SA grense kan deelneem. Die wenners sal die oorspronklike, voltooide blokraai en hul besonderhede moet verskaf. Slegs mense ouer as 18 jaar mag aan hierdie kompetisie deelneem en pryse wen. Geen werknemers of hul gesinne van Media24, Grapevine Interactive en hul reklamemaatskappye mag deelneem nie. Die sluitingsdatum is . Kyk op vir die volledige bepalings en voorwaardes.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Die Von Trapps? Nee, Die Van Biljons
PETORIA is dalk ver van die sneeubedekte pieke van Oostenryk, maar moenie verbaas wees as jy hier ’n ma, pa en rits singende kinders, nes die Von Trapps uit The Sound of Music, teëkom nie. Een gesin, vier kinders, en ’n klomp optredes op nasionale en
Huisgenoot1 min read
Vyf Kitsfeite Oor Majozi
1 “Ek is ’n koffiesnob, en jy kan met my toor as jy vir my ’n goeie pour-overkoffie maak.” 2 “My grootste guilty pleasure is ’n lekker soet pasteis de nata – die Portugese vla-tertjie.” 3 Hy is lief vir boks, en as hy nie op toer is of besig met musi
Huisgenoot4 min read
Suidoosterfees: Kultuur In Die Kaap
Niks soos ’n bietjie humor om jou maagspiere te oefen nie! Die immergewilde FRANK OPPERMAN het oud en jonk laat skater met sy eenmanstuk. Hierin word die reünie van die Hoërskool Totius se 1980-matriekgroep gehou, en elke klasmaat kry ’n beurt agter

Related