Huisgenoot

RAAISELS

GROOT BLOKRAAI

NO 2 443

As jy vashaak, kan jy gerus ander lesers se raad vra op ons Facebookblad met die naam Huisgenoot-Blokraaie.

WEN ’N BOEK VIR JOU LEWENSVERHAAL PLUS KOM IN AANMERKING VIR DIE MAANDELIKSE TREKKING VAN R1 000.

VRAAG: Watter soort monster is ter sprake?

Hierdie week wen een leser Die storie van my lewe, ’n pragtige hardebandboek wat jou help om jou eie lewensverhaal neer te skryf. Op dié manier kan jy jou kosbare herinneringe verewig, uitdruk wie jy as mens is en jou storie vir jou nageslag bewaar. Kort opskrifte sal jou help om jou gedagtes te orden en staaltjies oor belangrike mense en gebeure in jou lewe te onthou. Daar is ook hoofstukke waarin jy langer, stuur e-pos na of bel 021-406-4962.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee
Huisgenoot5 min read
Toe’s Dit Al Die Tyd Jy
MENSE praat graag van tweede kanse, maar soms vat dit net tyd vir die régte kans om te kom. Dan is dit eintlik die enigste een wat saak maak. Dis minder as ’n week nadat die aktrise Dorette Potgieter op 51 getroud is met die ingenieur Hennie Karsten,

Related