huisgenotjies
Oct 01, 2021
2 minutes
ANDERSTE PLEK
Die briljante ingenieur gaan dood, maar by die hemelpoorte keer Petrus hom voor.
“Jammer, maar jy het te veel sondes gepleeg,” sê hy en stuur hom hel toe.
Daar sien die ingenieur tot sy ontsteltenis hoe mense in ’n poel van vuur en swael rondploeter.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days