Finweek - Afrikaans

Simon se wenke

SHOPRITE

Uitsonderlike resultate

hoprite het syfinansiële resultate virdie 53 weke wat op 4 Julie geëindig het, op 7 September gepubliseer, en dit was uitstekend. Inkomste het met 8,1% gestyg, WVPA met 20,3% en die dividend met 42%. Dit was terwyl die res van Afrika weerwinsgewend geword het en R307 miljoen bygedra het nadat dit slegs R2 miljoen in die vorige jaaropgelewer het en ’n verlies in die 2019-boekjaar gely het. Sy handelsmarge was 6,1%, wat die beste is wat ek kan kryonderdie groot voedselkleinhandelaars oral terwêreld – die meeste was heel tevrede om ’n handelsmarge van 3% te behaal. Net ’n opmerking: Ek gebruik gewoonlik bedryfsmarge wat wisselkoerswinste of -verliese en wins op huurveranderings of kansellasies insluit. Dit sluit ook “kapitaalitems” uit, of waardedalings, en hiperinflasieverliese in Angola. Maar kleinhandelaars beweeg

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans6 min read
Politici Probeer Eskom Kaap
andré de Ruyter, Eskom se uitvoerende hoof, is onder skoot en dis nie net sy toekoms wat in die weegskaal is nie. As hy gaan en beurtkrag stop, kan ons elektrisiteitsnetwerk ineenstort, wat tot ’n katastrofiese kragkrisis kan lei. Suid-Afrikaners bes
Finweek - Afrikaans2 min read
Gee Voorkeur Aan Plaaslike Beleggings
Aangesien plaaslike beleggers al etlike jare lank plaaslike aandelefondse verkoop ten gunste van buitelandse en inkomstefondse, is dit belangrik om plaaslike aandele te oorweeg, veral onlangs. “Die afgelope jaar was baie lonend vir gedifferensieerde
Finweek - Afrikaans5 min read
Simon Se Wenke
Purple Group* (wat EasyEquities besit) het resultate uitgereik wat veel beter is as wat ek verwag het. Die maatskappy het sy finansiële resultate vir die jaar tot 31 Augustus op 10 November uitgereik. Die wesensverdienste per aandeel het met 190% ges

Related