Finweek - Afrikaans

Simon se wenke

MIELIE-OES

Pryse ignoreer uitstekende oes

Suid-Afrika is op pad na ’n groot mielie-oes vanjaar, maar die mieliepryse is weer terug op vlakke wat ons laas tydens die droogte gesien het. ’n Moontlike rede is sprinkaanplae in Oos-Afrika wat hul oesopbrengs laat daal het teenoor vorige jare, wat die vraag – dus pryse – opstoot. Plaaslik is hierdie hoë pryse slegte nuus virdiegene met mielies as insetkoste, veral Astral Foods, wie se beste prys vir geelmielies ongeveer R2 000 tot R2 300 per ton is. Die huidige prys is meer as R3 000. As jy hier wil verhandel of belê, wag tot die mielieprys daal voordat jy inspring.

SHOPRITE

’n Goeie jaar

Shoprite* se finansiële resultate vir die jaar geëindig Junie was van die beste en word goed getoon deur die finale dividend wat van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans6 min read
Politici Probeer Eskom Kaap
andré de Ruyter, Eskom se uitvoerende hoof, is onder skoot en dis nie net sy toekoms wat in die weegskaal is nie. As hy gaan en beurtkrag stop, kan ons elektrisiteitsnetwerk ineenstort, wat tot ’n katastrofiese kragkrisis kan lei. Suid-Afrikaners bes
Finweek - Afrikaans2 min read
Gee Voorkeur Aan Plaaslike Beleggings
Aangesien plaaslike beleggers al etlike jare lank plaaslike aandelefondse verkoop ten gunste van buitelandse en inkomstefondse, is dit belangrik om plaaslike aandele te oorweeg, veral onlangs. “Die afgelope jaar was baie lonend vir gedifferensieerde
Finweek - Afrikaans5 min read
Simon Se Wenke
Purple Group* (wat EasyEquities besit) het resultate uitgereik wat veel beter is as wat ek verwag het. Die maatskappy het sy finansiële resultate vir die jaar tot 31 Augustus op 10 November uitgereik. Die wesensverdienste per aandeel het met 190% ges