Finweek - Afrikaans

Simon se wenke

SEA HARVEST

’n Wonderlike klein vangs

ea Harvest is ’n wonderlike klein onderneming in ’n bedryf waarvan ek baie hou. Vis is ’n belangrike bron van proteïene en word deur visvangregte beskerm. Die uitdaging vir deelnemers is die verspreiding en die werklike koste van die vangs, wat hoofsaaklik deur die dieselprys aangedryf word. Felix Ratheb, uitvoerende hoof van Sea Harvest, het aan my gesê die groot uitdaging was om goedere wat normaalweg vir die gasvryheidsbedryf bestem is, na die kleinhandel te skuif, iets wat hulle goed reggekry het. Die maatskappy se Australiese eenheid het ook ’n uitklopjaar gehad, ná ’n paar probleme in vorige jare. Op ’n p/v van ongeveer 11 maal en ’n dividendopbrengs van byna 3%, bied hy goeie waarde, veral as Sea Harvest se akwakultuuronderneming weer begin werk. Die inperkings het beteken daar was

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans1 min read
Finweek - Afrikaans
Waarnemende redakteur Jaco Visser Besturende redakteur Zerelda Esterhuizen Medewerkers Simon Brown, Jacques Claassen, Andrew Duvenage, Johan Fourie, Moxima Gama, Mariam Isa, Schalk Louw, David McKay, Maarten Mittner, Andile Ntingi, Timothy Rangongo,
Finweek - Afrikaans4 min read
Bou ’n Klimaatbestande Onderneming
voordat ’n internasionale pandemie ons lewe ontwrig het, was die dringendste vraag wêreldwyd – van Davos-forums tot maatskappydireksiesale, van boere tot politici – eenvoudig: Hoe om klimaatsverandering te keer. En namate ons leer om saam met die pan
Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr