Finweek - Afrikaans

Bestuur beleggings só in wisselvallige tye

die rol van ’n beleggingshoof is hoofsaaklik om ’n firma se portefeulje van bates te verstaan, te bestuur, te monitor en beleggingstrategieë, onder meer vir groei, te bepaal.

Tydens die wêreldwye pandemie, die grootste sodanige gebeurtenis sedert die groot depressie wat die wêreldekonomie en openbare markte hard getref het, het Adriaan Pask, PSG se beleggingshoof, by diversifikasie gehou as een van die belangrikste beleggingstrategieë om die storms te deurstaan, en deurlopend multibateportefeuljes aanbeveel om wisselvallige markte die hoof te bied.

“Mense praat so dikwels oor diversifikasie dat dit eintlik soms as ’n holruggeryde onderwerp beskou word,” sê Pask. In die huidige klimaat is dit egter “super belangrik, want ons verwag om nog meer wisselvalligheid te sien”.

Regulatoriese ingryping opvallend

Naas die ingrypende uitkring-effek wat die wêreldwye pandemie het, het Pask regulatoriese geskille op sy radar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans6 min read
Politici Probeer Eskom Kaap
andré de Ruyter, Eskom se uitvoerende hoof, is onder skoot en dis nie net sy toekoms wat in die weegskaal is nie. As hy gaan en beurtkrag stop, kan ons elektrisiteitsnetwerk ineenstort, wat tot ’n katastrofiese kragkrisis kan lei. Suid-Afrikaners bes
Finweek - Afrikaans2 min read
Gee Voorkeur Aan Plaaslike Beleggings
Aangesien plaaslike beleggers al etlike jare lank plaaslike aandelefondse verkoop ten gunste van buitelandse en inkomstefondse, is dit belangrik om plaaslike aandele te oorweeg, veral onlangs. “Die afgelope jaar was baie lonend vir gedifferensieerde
Finweek - Afrikaans5 min read
Simon Se Wenke
Purple Group* (wat EasyEquities besit) het resultate uitgereik wat veel beter is as wat ek verwag het. Die maatskappy het sy finansiële resultate vir die jaar tot 31 Augustus op 10 November uitgereik. Die wesensverdienste per aandeel het met 190% ges

Related