Landbouweekblad

Nuus Boere moedeloos oor veediefstalsake sloer

TWEE maande nadat die uitslae van DNS-toetse bewys het die gesteelde beeste van ’n boer in Noordwes behoort aan hom, is die diere steeds nie terug op sy plaas nie. Die veediefstaleenheid van Sannieshof in Noordwes sê nou dit is omdat hulle in Mei vanjaar net DNS-monsters van twee van sy gesteelde beeste geneem het.

Landbouweekblad, en nie die ondersoekbeampte nie, het dié nuus aan ’n moedelose mnr. Thabang Nkatlo oorgedra.

“Dit maak nie sin nie. Ek het gesien hoe hulle monsters van al vier (beeste) vat. Ek self het ’n DNS-monster van die een koei geneem wat op die plaas ’n kalf gehad het wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; pos: lbw@landbou.com WENBRIEF Vir die eerste keer sedert ek 25 jaar gelede na Pretoria verhuis het, het ek ’n groot, swart en stekelrige ruspe gekry wat my kiepersolboom se blare vreet. Eers toe enkeles van hulle uit die b
Landbouweekblad3 min read
Wysig Bestaande Trustakte Só
Trusts is dikwels ’n groot deel van ’n persoon se boedelbeplanning. Dit word onder meer gebruik as ’n hulpmiddel vir opvolgbeplanning in ’n boerdery, vir die beskerming van bates vir minderjariges en ander erfgename, asook vir risiko- en belastingbep
Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.

Related