Huisgenoot

Blood & Water

NÓG DRAMA

Die eerste seisoen van die dramareeks het kykers van hier tot in die VSA op die punt van hul stoele gehou. Die reeks, wat in Kaapstad geskiet is, gaan oor die 16-jarige Puleng Khumalo (Ama Qamata) wie se suster kort ná haar geboorte uit ’n Kaapse hospitaal ontvoer is. Op die aand wat haar vermiste suster se 17de verjaardag sou wees, beland Puleng by ’n partytjie van Fikile Bhele (Khosi Ngema), ’n sterswemmer en leerder by ’n privaat skool in die Moederstad.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Hoe Goed Ken Jy? Zayn
1 Zayn het onlangs op die BBC-reeks CBeebies Bedtime Story Show ’n kinderboek gelees. Wat was die boek se naam? A: Pink Trucks deur Sam Clarke B: Music Is in Everything deur Ziggy Marley C: I Lived Inside a Whale deur Xin Li 2 Zayn het onlangs gesê h
Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Verlede jaar was daar tussen 100 en 150 flaminke in Chili se Los Flamencos-reservaat, maar vanjaar is net 15 tot 20 van die voëls daar gewaar. Wetenskaplikes van die reservaat probeer nou met behulp van satelliete uitvind waarheen die res van die fla
Huisgenoot1 min read
Kinderspeletjies
Pas die prente A-3, B-4, C-2, D-1  Hoeveel hekse? 10 GALLO IMAGES/GETTY IMAGES, FREEPIK ■

Related Books & Audiobooks