GELD-SAKE
Sep 23, 2021
3 minutes
Deur LETITIA WATSON
DIS ’n moeilike maand en jy het te min geld in jou rekening om al jou uitgawes te dek. Gelukkig het jy daardie oortrekkingsgerief op jou bankrekening – die geld word mos maar net weer afgetrek wanneer jou volgende salaris inbetaal word, of hoe?
Dit klink alles goed en wel, maar maak seker jy verstaan presies hoe dit werk. Anders kan dit jou dalk meer kos as wat jy dink.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days