Kuier

PLATSAK NÁ DIE FEESTYD – HOE NOU?

GELDSAKE

Die vakansiepret is nog nie eens reg verby nie, maar jy het al klaar ‘n beursie-babelas en die volgende betaaldag lê dalk nog ver. Jy krap al klaar kop, want hoe gemaak om al jou uitgawes te dek?

Begin deur uit te werk presies hoeveel geld jy vir die maand oorhet. Só weet jy hoeveel geld jy per dag beskikbaar het. Vermy enige persoonlike lenings of nuwe langtermynskuld, want dan vererger jy net jou geldprobleme.

Kom ons kyk na

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier5 min read
Craig IS KOERSVAS
Dit het soul-searching en ’n sabbatical gekos om die gevoel van overwhelmed wees af te skud, maar nou het een van die land se talentvolste sangerliedjieskrywers, Craig Lucas, sy groove back. Hy praat met Kuier oor sy jongste projekte vanuit sy huis i
Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou

Related