TV Plus Afrikaans

Terug vir liefde

Maskerballe is gewoonlik dramaties in voorkoms alleen. Die blink maskers en pragtige uitrustings maak daarvan ’n werklik onvergeetlike geleentheid. Die Welmangesin se onlangse maskerbal was nie ’n uitsondering nie, hoewel daar ’n bietjie meer drama was as wat die Hillsiders verwag het toe Esti (Reandi Grey) ’n verrassingsverskyning maak nadat sy maande lank in ’n koma was!

VERRASSING!

Twee Hillsiders was meer verras as ander om ’n op en wakker Esti te sien – haar eksman, (André Lötter, lees meer op bl. 25), en veronderstelde ware liefde, (Francois Lensley). Reandi verduidelik die beweegrede vir Esti se besluit om haar merkwaardige herstel by die maskerbal te onthul, en sê dis (Vian Singleton), die grootste verrassing van die jaar te gee!”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans5 min read
‘Vreemde’ Vriende
Karavaan Seisoen 1 Dinsdae SABC2 (*192) 19:30 Wie sal jy aan jou sy wil hê tydens jou laaste tyd op aarde? Die vrygeestige Renske (Elsabé Daneel) prop haar beste vriend Hennie (Kurt Egelhof), en nuwe vriende Gert (Albert Maritz), ’n oorlogsveteraan
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC2 Weekdae 21:00
@MUVHANGOSA @MUVHANGOSA @MUVHANGOSA H Weekdae SABC1 (*191) 08:30 H Weekdae SABC2 (*192) 11:30 Thifhelimbilu het iets ontstellends uit die bonatuurlike wêreld gesien, Khumo het Gugu in ’n hoek gedryf, en die vete by MMC het al hoe meer inten
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie

Related