Huisgenoot

LOLLERY OOR ’N TROLLERY

JARE lank was sy as’t ware die “hoofkanselleerder”. Sy was die een wat sommer gou in die sosiale media sou inklim onder die kuberboelies en trolle wat sy reken geroskam moes word – en ook onder ander mense wat sy met haar bitsige twiets op hul baadjie of hul woorde sou takseer. Maar toe vang slim sy baas …

Chrissy Teigen – of die “queen of mean” soos sy deesdae bekendstaan – word nou met gelyke munt terugbetaal. Borge, aanhangers en ander bekendes “kanselleer” háár nou. En die model se reaksie is om te erken sy het die pad byster geraak. “Ek was ’n trol, punt. En ek is baie jammer daaroor,” skryf sy in ’n lang verklaring op.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related