Landbouweekblad

Maak volhoubaar wyn, want almal wen

“Volhoubaarheid is nie langer genoeg nie,” het me. Jess Baum, direkteur van volhoubaarheid en herlewingsontwikkeling by Fetzer Vineyards in Kalifornië op ’n onlangse webinaar, aangebied deur die internasionale instituut vir wynmeesters, gesê.

“Die term is geskep in ’n tyd toe die ekologiese krisis rondom klimaat nie was waar dit nou is nie. Ons moenie net hulpbronne bewaar vir toekomstige geslagte nie, maar ook aktief planne beraam om die wonde te genees wat vorige geslagte veroorsaak het. Dít is waaroor herlewingslandbou gaan,” het sy gesê.

Die doel van die webinaar was om ondersoek in te stel na volhoubare internasionale wynhandel, wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; pos: lbw@landbou.com WENBRIEF Vir die eerste keer sedert ek 25 jaar gelede na Pretoria verhuis het, het ek ’n groot, swart en stekelrige ruspe gekry wat my kiepersolboom se blare vreet. Eers toe enkeles van hulle uit die b
Landbouweekblad3 min read
Wysig Bestaande Trustakte Só
Trusts is dikwels ’n groot deel van ’n persoon se boedelbeplanning. Dit word onder meer gebruik as ’n hulpmiddel vir opvolgbeplanning in ’n boerdery, vir die beskerming van bates vir minderjariges en ander erfgename, asook vir risiko- en belastingbep
Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.

Related