Landbouweekblad

Uitnemendheid in die landbou gevier

‘Elke boer – groot of klein – verdien om vereer te word. Dié wat vanaand bekroon is, verteenwoordig almal,” het mnr. Dawie Maree, hoof van inligting en bemarking by FNB-Landbou, op die prysoorhandigingseremonie by die Cavalli-landgoed naby Stellenbosch gesê. Volgens hom het die landbou die ekonomie oor die afgelope twee jaar aan die gang gehou.

Me. Liza Bohlmann, voorsitter van Landbouskrywers SA, het gesê die viering van uitnemendheid in die landboubedryf is noodsaaklik. “Om erkenning te gee aan die pogings van die-gene wat voedsel, voer en vesel produseer, is een aspek van die eerbewyse. Ons kyk

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad4 min read
Minder Antibiotika In Dierebedrywe Gebruik
NIEMAND wil enige teken van antimikrobiese middels in hul cappuccino hê nie, sê dr. Theo Kotze, ’n veeartsenykundige konsultant in die beesbedryf, wat namens die Melkprodusente-organisasie (MPO) in ’n werksessie oor die weerstandigheid teen antimikro