Maatstafbepaling
Jun 25, 2021
3 minutes
Deur Simon Brown
ek kry die afgelope ruk heelwat vrae oor hoe ’n mens ’n verwagte prysverdienste- verhouding (p/v) of dividend-opbrengs moet bepaal en ook hoe hulle gebruik word.
Maar kom ons gee ’n tree agteruit en kyk wat ’n p/v en dividend-opbrengs is. ’n Onderneming bestaan om ’n wins te maak. Nou, kom ons veronderstel ons onderneming maak ’n wins van R10 000 vir die jaar. Dit word ook die verdienste genoem. Indien
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days