Finweek - Afrikaans

Om korttermyn-momentum in langtermyn-groei te omskep

terwyl die Suid-Afrikaanse ekonomie op die oomblik welverdiende meewinde en positiewe ekonomiese nuus ervaar, moet ons korttermynmomentum dringend in ’n langer-termyngroeikoers omskep wat wesenlik hoër is as wat ons oor die afgelope twee dekades behaal het.

Toenemende binnelandse vraag is een aanwyser van ’n ekonomiese herstel, dus was dit ’n positiewe teken vir die vervaardigingsektor dat Absa se koopbestuurdersindeks in Mei ’n klein toename tot 57,8 getoon het nadat dit in April tot 56,2 gedaal het. Dit verbeter altyd sentiment wanneer die rand lewendig is en ekwiteitsmarkte wins ervaar, veral

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans2 min read
Die Redakteur Sê
alle eras kom tot ’n einde. Gedurende die onlangse munisipale verkiesing, het die ANC – wat post-apartheid-politiek oorheers het – minder as 50% van Suid-Afrikaners se stemme op hom verenig. Die dood van die voormalige president FW de Klerk is ook di
Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans10 min read
Die Metale-stormloop
onder die maatskappye wat gebie het vir Atlantic Nickel, ’n maatskappy wat die Santa Rita-myn in die deelstaat Bahia in Brasilië besit, was twee motorvervaardigingsmaatskappye. Dié maatskappye neem nie normaalweg aan groot, regstreekse samesmelting-

Related