Finweek - Afrikaans

Vind finansiële aandele in tyd van vrees

ie Amerikaanse dollargegronde en bekroonde Denker Global Financial Fund, wat deur Kokkie Kooyman bestuur word, het die afgelope 12 maande tot einde Mei 2021, ’n fenomenale opbrengs van 77,7% gehad, heelwat beter as die MSCI World Financial Index se opbrengs van 62,5%. Vanselfsprekend het die goeie waardasies, keuse van aandele en die styging in wêreldwye aandelemarkte tot die prestasie bygedra, maar dis ook te danke aan Kooyman se insig. Hy het verskeie beleggingsbestuursrolle by Old Mutual gevul, was in die bestuur van plaaslike en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans2 min read
Die Redakteur Sê
alle eras kom tot ’n einde. Gedurende die onlangse munisipale verkiesing, het die ANC – wat post-apartheid-politiek oorheers het – minder as 50% van Suid-Afrikaners se stemme op hom verenig. Die dood van die voormalige president FW de Klerk is ook di
Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans10 min read
Die Metale-stormloop
onder die maatskappye wat gebie het vir Atlantic Nickel, ’n maatskappy wat die Santa Rita-myn in die deelstaat Bahia in Brasilië besit, was twee motorvervaardigingsmaatskappye. Dié maatskappye neem nie normaalweg aan groot, regstreekse samesmelting-

Related