Huisgenoot

SALF SAAM MET SEER

HULLE gesels so gemaklik soos boesemvriendinne wat al jare lank mekaar se lief en leed deel en lag hartlik saam. Maar wanneer die twee ma’s oor hul seuns begin praat, wel trane in albei se oë op. Want Lisa Smorenburg (54) moes byna twee jaar gelede haar enigste kind, Storm (18), aan die dood afstaan nadat hy ernstige kopbeserings in ’n ongeluk opgedoen het en breindood verklaar is.

Maar uit daardie tragedie is die wonderwerk gebore waarvoor die ander ma, Anna-Mart van der Merwe (53), jare lank gebid het. Albei Storm se jong, gesonde longe is in haar seun, Andries (nou 25), oorgeplant toe sy eie longfunksie al so verswak het dat daar vir sy lewe gevrees is.

Nee, hul trane is nie van hartseer nie,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related