ELDERS IN DIE WÊRELD
Jun 18, 2021
2 minutes
AMERIKA
VOLGENDE STOP: VENUS!
Nasa het bekendgemaak hulle beplan vir tussen 2028 en 2030 twee ruimtesendings genaamd DAVINCI+ en VERITAS na Venus, die tweede planeet van die son af.
Die ruimteagentskap sê hulle wil daarmee graag meer leer oor die planeet se atmosfeer sowel as die struktuur en samestelling van sy oppervlak.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days