DIE PRYS VIR MY GUPTA-OOPVLEK
SY HET alles in die lewe gehad wat sy ooit begeer het: ’n liefdevolle man en dogter, ’n werk waarmee sy ’n goeie inkomste verdien en ’n gerieflike huis in ’n gegoede buurt in Johannesburg. Maar haar lewe het in duie gestort nadat sy die dapper besluit geneem het om ’n fluitjieblaser oor staatskaping te word.
As voormalige uitvoerende hoof van Trillian Management Consulting (TMC) het Bianca Goodson ’n belangrike rol gespeel in die onthullings oor hoe die firma wat bande met die berugte Gupta-broers gehad het homself verryk het. Honderdmiljoene rande van belastingbetalers se geld het daarheen gevloei nadat hulle bedenklike kontrakte met staatsbeheerde ondernemings soos Eskom en Transnet aangegaan het.
Bianca (41) was destyds oortuig dis die regte
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days