Huisgenoot

SY EERSTE VERJAARDAG BY DIE HUIS

MET die eerste oogopslag lyk dit soos enige ander seuntjie se kamer. Die boekrak is toegepak met superhelde, Kinderbybels en karretjies. Die blou beddegoed is oortrek met prentjies van strokieskarakters. Die Springbokrugbykussings op sy bed verklap sy groot liefde vir die Bokkaptein, Siya Kolisi, en sy spanmaat Cheslyn Kolbe.

Maar kyk jy weer, is dit die groot suurstoftenk en hospitaalstaander met ’n drup en masker in die hoek van die kamer wat die harde werklikheid onthul van die seun wat hier woon.

Travonne Rhoda (6) was maar drie jaar oud toe die seldsame siekte bronchiolitis obliterans, ook bekend as “springmielielong”, by hom gediagnoseer is. Die afgelope drie jaar was die Melomed Bellville-hospitaal

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related