7 vrae aan Carla Smith
May 28, 2021
1 minute
ie aktrise Carla Smith, wat bekend is vir haar rolle in en , kan nou ook “regisseur” op haar CV sit. Carla (23) het die regie behartig van haar eerste. Dis ’n teaterstuk wat sy self geskryf het, en die rolverdeling spog met jong sterre soos Wian Taljaard en Nina Smit. “Die hele geselskap was ’n fees. Ons het die verhoogproduksie twee jaar gelede gedoen en hoewel almal lanklaas op ’n verhoog of voor ’n skerm was, was dit ’n plesier.” Ons leer Carla beter ken.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days