Huisgenoot

REEF, ALTYD ONS LIEFLINGKIND

HY IS ná sy lang, seer reis hier op aarde binnekort op pad hemel toe. Dit weet sy ouers.

En al is hul hart bitter seer, maak die ouers van Reef Carneson, oftewel “Baby Reef ” soos die dapper Johannesburgse vegtertjie destyds aan die wêreld bekend geword het, gereed om hul lieflingkind te groet.

Kort voor Huisgenoot se druktyd was die Carneson-gesin in die stad Newcastle upon Tyne in Engeland – waarheen hul-le in Februarie verhuis het in hul soveelste skuif om hul kind (nou 12) te probeer red – besig met die hartverskeurende taak om afskeid te neem van hom. Want die bittere werklikheid is dat sy stryd teen kanker klaarblyklik byna verby is.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related