TV Plus Afrikaans

Openhartige gesprek

Die nuutste seisoen van die Suid-Afrikaanse tatoerealiteitsreeks Rumble & Hum (2017-nou) is in 2019 verfilm, maar is tydens die postproduksie tot stilstand geruk weens die wêreldwye Covid-19-pandemie en die gevolglike inperking. En hier is dit nou! Rumble & Hum seisoen 2 het op 17 April begin en wys op Saterdae en Sondae op CBS Reality (*132) om 19:30. Baie het verander sedert die vorige seisoen uitgesaai is en die huidige seisoen verfilm is, ons het dus by Lew (VuduLew) Williams, eienaar van die Rumble & Hum-ateljee, gaan inloer vir ’n geselsie.

SÓ SÊ LEW

Ons het almal ’n terugslag beleef. Ons sukkel steeds om te herstel. Dié wat nie vir moeilike tye gespaar het nie, het hul ateljees verloor. As ek nie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 20:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE H Weekdae e.tv (DStv *194) 10:30; eExtra (*195) 04:05 O Saterdae eExtra 10:45 Zeynep was ontsteld omdat Müjgan haar vir Mehdi se situasie blameer het, Ekrem was die geskikte bloedskenker vir Mehdi, maar het
TV Plus Afrikaans2 min read
Telemundo Daagliks 21:00
@TELEMUNDOAFRICA @TLNDAFRICA @TELEMUNDOAFRICA H Daagliks Telemundo (*188) 10:20, 14:30, 17:00, 00:00 & 02:30 Evelyn het die hospitaalraad en dr. Obando vertel sy het Alzheimer’s, Román het in María Clara se woonstel met Paula getrou, en die
TV Plus Afrikaans2 min read
Doodloopstrate
Dis nag en alles het net vir Siya (Gantane Kusch) te veel geword – en nou is hy ’n voortvlugtige nadat hy Junaid (Hein Poole) in ’n woede-uitbarsting vroeër in November probeer verwurg het. “Junaid het ’n snedige opmerking gemaak oor Siya en hoe Siya

Related