Landbouweekblad

Wie hou toesig oor ’n regverdige landboumark?

KORTOM

■ In die 1990’s is alle landboubemarkingsrade ontbind en landboubemarking is oorgelaat aan markkragte, met minimum staatsondersteuning.

■ Met die vestiging van die nasionale landboubemarkingsraad is nie uitdruklik bepaal dat die raad toesig behoort te hou oor die gedrag van markdeelnemers om te verseker dat die mark doeltreffend en deursigtig werk nie.

■ ’n Voorstel is dat die landbou ’n tipe ombudsman kry wat toesig kan hou oor die optrede van markdeelnemers en dispute kan aanhoor. In die jongste tyd is daar weer baie woelinge in die graanmark, veral wat betref die invloed wat die reëls van die JSE se landboumarkafdeling op die graanmark in sy geheel het. Dit raak onder meer die vervoerdifferensiaal en silosertifikate.

Terselfdertyd is daar ’n voortdurende gemor oor speenkalfpryse en die optrede van kopers by veilings, veral in streekverband.

Tydens die debatte het die vraag begin ontstaan oor wie toesig hou oor die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related