Landbouweekblad

Meeste val in by landbou se meesterplan

Die staat, die landbou en vakbonde het ’n taamlike ooreenkoms bereik oor ’n sogenoemde meesterplan vir die landbousektor. Dit is middel Mei ná baie vergaderings en werk gefinaliseer. Die onderhandelinge oor die sogenoemde maatskaplike verdrag is deur die regering aangevoor om strukturele probleme in die landbousektor te oorkom en om ’n inklusiewe landbousektor te bevorder wat mededingend is, werk skep en volhoubaar groei.

Die meesterplan moet voortbou op die nasionale ontwikkelingsplan van 2012 se hoofstuk 6 oor die landbou, wat konsentreer op onderontwikkelde streke in die voormalige tuislande en grondhervormingsprojekte; steun aan die uitvoer van hoëwaardeprodukte en die meegaande waardekettings, en om landbouverwerking te stimuleer om transformasie en inklusiewe groei en werkskepping te bevorder.

Die meeste landbou-organisasies het dit onderteken, met

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related