‘Bemagtig landbouleiers om probleme te hanteer’
Mar 19, 2021
2 minutes
FOTO: LIZA BOHLMANN
Hoewel inperkingsreëls vanweë die Covid-19-pandemie byeenkomste bemoeilik of verbied het, het die opleiding en onderrig van die volgende geslag boere en landbouleiers voortgegaan danksy digitale platforms en aanlyn kennisoordrag.
Praktiese oefeninge, indiensopleiding en die uitruil van kennis in persoon bly onontbeerlik, maar die aanvaarding van moderne kommunikasietegnologie het vinnig deel geword van landbou-opleidingsgeleenthede.
Een van
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days