Landbouweekblad

Private sektor dra sinvol by tot landbou-opleiding

Die landbou is ’n hoogs gespesialiseerde rigting wat voortdurend verander. Daar is egter toenemend ’n gevoel dat tradisionele landbou-opleidingsinstellings nie studente oplei wat dadelik in diens geneem kan word nie.

Gevolglik aanvaar die bedryf toenemend verantwoordelikheid om opleiding te ondersteun. Die skep van bedryfsgerigte kurrikulums vir jong mense wat ’n landbourigting wil volg, is ’n voorrangsaak.

Klem word ook gelê op tegniesgerigte opleiding wat die gapings in boere se kennis en vaardighede weens ’n veranderende bedryf wil vul.

Die private sektor besef ook die belangrikheid van die vorming van toekomstige leiers om die probleme in die landboubedryf aan te pak.

“Die betrokkenheid van die private sektor by landbou-opleiding word ál belangriker,” sê mnr. Jacques van Rensburg, nasionale opleidingsbestuurder vir M S D Dieregesondheid.

“Landbou-instellings soek werknemers wat meer doelgerig opgelei is om in te pas by die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter