Modelplaas skep nuwe geleenthede
Aug 19, 2022
2 minutes
CHARNÉ KRUGER skole@landbou.com
LEERDERS, plaaswerkers én boere van die Noord-Kaap gaan baat vind by ’n samewerkingsooreenkoms van R12,8 miljoen tussen Raisins SA en die Kgodiso-ontwikkelingsfonds. Die derde vennoot in dié eenheid is die Hoërskool Martin Oosthuizen, by wie grond gehuur word.
Die Vine Academy and Model Farm is onlangs op ’n spoggeleentheid op Kakamas geopen. Dit beoog
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days