Landbouweekblad

PLATTELANDSE UITNEMENDHEID IN AKSIE

DAT dit vir kinders lekker is op die platteland is ’n feit soos ’n koei. Maar wat het hulle nodig om ’n volhoubare toekoms te bou net hier waar hulle op hul gelukkigste is?

Dié vraag is waarmee die boeregemeenskap van Reitz in die Oos-Vrystaat vyf jaar gelede gestoei het toe hulle die Reitz Landbou-akademie gestig het. Hulle glo daar is vir jong mense ’n blink toekoms in die landbou. Daarby wou hulle hul kinders op hul eie dorp laat skoolgaan sonder dat die kinders geleenthede moet inboet om die beste moontlike opleiding te kry.

Die landbou-akademie, wat as ’n maatskappy sonder winsbejag bedryf word, het ’n doelwit gestel dat sy opleiding van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit