Huisgenoot

Wenke vir AANLYN KOOP

DIE pandemie het baie van ons in aanlyn kopers verander. Maar hoe gemaak met skoonheidsprodukte?

Om jou velsorgmiddels en grimering aanlyn aan te skaf is nie dieselfde as klere koop nie. Bestel jy die verkeerde skakering lipstiffie, sit jy gewoonlik daarmee opgeskeep. Jy moet dit dus met die eerste kliek regkry. En hoe kry jy monsters of toets of iets by jou pas?

Ons het in die aanlyn skoonheidswêreld gedelf en gee raad oor hoe jy verstandig, veilig en sonder spyt kan koop.

1 TOETS ALTYD

Kommer oor covid-19 het dit ’n groot taboe gemaak om grimering in die winkel te toets, maar dit beteken nie jy kan dit nie steeds virtueel “toets” nie. Vooruitgang in digitale

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Jou Regte In ’n Saamwoonverhouding
1 Wat is ’n saamwoonverhouding? Dit is as jy en jou lewensmaat elke aspek van jul lewe – soos verblyf, finansies en huishoudelike verantwoordelikhede – deel, maar nie getroud of in ’n burgerlike vennootskap is nie, sê Danielle Mylie van die regsfirma
Huisgenoot2 min read
Filantroop
beteken liefde en “anthropos” beteken mens of mensdom. In die oorspronklike Grieks beteken dit “liefde vir die mensdom”. ’n Filantroop is ’n weldoener wat sy tyd en geld gebruik om ander mense te help. In die middel van Indië se maand lange verkiesin
Huisgenoot1 min read
Fiks En Vrolik In Mauritius
DIS maklik om goed te voel as jy op Mauritius vakansie hou – maar dis nie ál rede vir daardie glimlag op die aanbieder HENCK CONREY se bakkies nie. Henck, die aanbieder van Vat jou goed en trek! op kykNET, was onlangs ook in die program Fiks of niks

Related