Finweek - Afrikaans

Mense het mense nodig

die wêreld het verlede jaar harde lesse geleer. Inperkings het mense gedwing om nuwe tegnologie te gebruik vir vergaderings, partytjies en samewerking met kollegas. Terselfdertyd is ons almal herinner aan die belangrikheid van menslike verhoudinge. Die wêreld sal dalk ’n beter plek wees nadat die pandemie verby is. Baie mense het ’n nuwe fokus op die omgewing, die gesinslewe en hoe ons ons werksdae struktureer.

Verrassing

Miljoene mense is deur die inperking gedwing tot ’n hersiening van hul geldbesteding. Dit sal in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans5 min read
Simon Se Wenke
Purple Group* (wat EasyEquities besit) het resultate uitgereik wat veel beter is as wat ek verwag het. Die maatskappy het sy finansiële resultate vir die jaar tot 31 Augustus op 10 November uitgereik. Die wesensverdienste per aandeel het met 190% ges
Finweek - Afrikaans2 min read
Die Redakteur Sê
alle eras kom tot ’n einde. Gedurende die onlangse munisipale verkiesing, het die ANC – wat post-apartheid-politiek oorheers het – minder as 50% van Suid-Afrikaners se stemme op hom verenig. Die dood van die voormalige president FW de Klerk is ook di
Finweek - Afrikaans4 min read
Bou ’n Klimaatbestande Onderneming
voordat ’n internasionale pandemie ons lewe ontwrig het, was die dringendste vraag wêreldwyd – van Davos-forums tot maatskappydireksiesale, van boere tot politici – eenvoudig: Hoe om klimaatsverandering te keer. En namate ons leer om saam met die pan

Related