Finweek - Afrikaans

JAN TAKS BEKYK MOONTLIKHEDE VIR GROTER BELASTINGINVORDERINGS

twee belangrike geleenthede vir belastinginvordering virdieSuid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) is die program vir vrywillige openbaarmaking (PVO) en ’n bemagtigende omgewing vir noodsaaklike klein sakeondernemings.

In albei gevalle knou belemmerende wetgewing, die subjektiewe interpretasie van bepalings en die gebrekaan behoorlike vaardighede en hulpbronne die invordering.

Die SAID het verlede jaardie groot stap geneem om ’n volledige hersiening van die PVO aan te pak. Vanjaar sal hy navorsing doen om te bepaal hoe doeltreffend die huidige belastingwetgewing, -beleid en -aansporings vir klein, mikro-en middelslagondernemings (KMMO’s) is.

Die SAID het ’n nuwe KMMO-eenheid vir belastingbetalers, handelaars en reisigers gevestig wat daarop gemik is om dit vir hulle makliker te maak om aan hul belastingverpligtinge te voldoen.

Baie mense sal redeneerdat dieCovid-19-pandemie die heeltemal ontoereikende en onbekwame steun vir en begrip van klein ondernemings en hul behoeftes deur staatsdepartemente uitgelig het.

Duane Newman, direkteur van Cova Advisory en hoof van dieSuid-Afrikaanse instituut van belastingberoepslui (SAIT) se werksgroep vir sake-aansporing en toelaes, sê die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans1 min read
Finweek - Afrikaans
Waarnemende redakteur Jaco Visser Besturende redakteur Zerelda Esterhuizen Medewerkers Simon Brown, Jacques Claassen, Andrew Duvenage, Johan Fourie, Moxima Gama, Mariam Isa, Schalk Louw, David McKay, Maarten Mittner, Andile Ntingi, Timothy Rangongo,
Finweek - Afrikaans4 min read
Bou ’n Klimaatbestande Onderneming
voordat ’n internasionale pandemie ons lewe ontwrig het, was die dringendste vraag wêreldwyd – van Davos-forums tot maatskappydireksiesale, van boere tot politici – eenvoudig: Hoe om klimaatsverandering te keer. En namate ons leer om saam met die pan
Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr

Related