Jan Taks kyk hoe hy rykes kan belas
Jul 05, 2020
3 minutes
Riana de Lange
FOTO: WALDIMAR PELSER
Dis wéér ryker belastingbetalers wat die spit sal afbyt vir die bykomende R40 miljard wat die regering oor die volgende vier jaar wil insamel om sy boeke beter te laat lyk.
En in Suid-Afrika kan jy hiervoor help opdok as jy munisipale eiendomsbelasting betaal, bates verkoop waarop jy kapitaalwinsbelasting betaal, ’n eiendom koop en oordragkoste betaal, dividende verdien wat belasbaar is, of ’n erflating kry, sê belastingkenners.
Edgar Sishi, waarnemende hoof van die tesourie se begrotingskantoor,.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days