Rapport

SAID se baas ‘wil huil oor die verval’

Jan Taks sê hy sal oor die volgende drie jaar deur beter belastingnakoming en ’n sterker administrasie meer inkomste insamel sonder dat daar veel aan belastingkoerse getorring word.

Edward Kieswetter, kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID), sê as inkomste onder druk is, is die versoeking altyd om belastingkoerse te verhoog, want dit is die maklikste manier. “Van ons kant het ons besef om koerse nou te verhoog sal die ekonomie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Steeds Geen Keer Aan Jaguars
Die Jaguars mik vandag na ’n plek in hul sewende agtereenvolgende eindstryd van die Nasionale Liga. Ná elf dae se netbalaksie in Bloemfontein is die laaste vier plekke bespreek. Die Noord-Gautengers pak die Southern Stings om 14:00 in die eerste half
Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band

Related