Landbouweekblad

WAT EET ONS VANAAND?

Pasta met skaapnek-ragout

Ragout is ’n ryk en geurige tamatievleissous wat heerlik oor pasta of krummelpap smaak. Hierdie weergawe word nie volgens die tradisionele metode gemaak nie, maar smaak vorentoe.

■ 1 heel skaapnek
■ Fyn koljander, sout en swartpeper na smaak
■ Olyfolie
■ 1 groot ui, fyngekap
■ 3 knoffelhuisies, fyngekap
■ 30 ml tamatiepasta
■ 2 blikke (410 g elk) gekapte tamaties
■ 500 ml goeie vleisaftreksel
■ 125 ml rooiwyn
■ 125 ml water
■ 5 ml tiemieblaartjies, fyngekap
■ 2 vars lourierblare
■ Suiker na smaak
■ 30 ml fyngekapte vars pietersielie
■ 400 g gaar lintnoedels, om voor te sit

Voorverhit die oond tot 160 °C. Geur die skaapnek met koljander, sout en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Onstuimige Tyd Wag Op Landbou In SA
DIE kernboodskap van verskeie sprekers op die kunsmisvereniging van Suid-Afrika (Fertasa) se kongres by Muldersdrift was dat daar moeilike tye vir die landbou voorlê, maar dat daar groot vertroue in die sektor is om dit te kan baasraak. “Daar is baie
Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.
Landbouweekblad2 min read
Druiwepulp By Voer Vir Melkbeeste Lei Tot Minder Metaangasvrystellings
Navorsers in Kalifornië, Amerika, het bevind as druiwepitte, -stingels en -doppe by melkbeesrantsoene gevoeg word, kan Holstein-beeste se metaangasvrystellings met 10-11% verlaag word. Die loodsnavorsingsprojek het ook bevind dat voerdoeltreffendheid

Related