Landbouweekblad

VOORDELE VAN DOELTREFFENDE KOEIE Verbeter produksie en verlaag só koolstofspoor

Een van die doeltreffende maniere om produksiedoeltreffendheid te verhoog en die koolstofspoor te verminder, is om die getal diere te verminder en die produksie per diere-eenheid te verhoog. Hoër produktiwiteit verminder die vrystelling van kweekhuisgasse per eenheid produk geproduseer.

In enige teelprogram behoort die teeldoelwit dus te wees om produksiedoeltreffendheid en inkomste te verhoog. Seleksie vir sekere eienskappe kan produksie verhoog, maar nie noodwendig die produktiwiteit of doeltreffendheid van produksie nie.

Die koei-kalfproduksiesiklus by vleisbeeste is verantwoordelik vir die meeste van die energieverbruik en verteenwoordig ongeveer 72% van die energieverbruik vanaf bevrugting tot

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Onstuimige Tyd Wag Op Landbou In SA
DIE kernboodskap van verskeie sprekers op die kunsmisvereniging van Suid-Afrika (Fertasa) se kongres by Muldersdrift was dat daar moeilike tye vir die landbou voorlê, maar dat daar groot vertroue in die sektor is om dit te kan baasraak. “Daar is baie
Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Dragtige Ankole-koei en haar kalf is vir R1 miljoen verkoop op die nasionale Ankole-veiling wat op 1 Junie op die plaas Phala Phala van pres. Cyril Ramaphosa by Bela-Bela aangebied is. Die koei, LUI 19-006, is deur die Cattle Group Farming van Wal
Landbouweekblad2 min read
Boere En Verbruikers Koop Net Nodigste, Beskerm Kontantvloei
DIE hoofredes waarom TWK se kleinhandel-en-meganisasie-afdeling se ebitda (verdienste voor rente, belasting, waardevermindering en afskrywing) in die ses maande tot einde Februarie vanjaar met 29,69% tot R61,53 miljoen gestyg het, was die verbetering

Related