Kosbliketes IN ’N KITS
HAMTOEBROODJIES
Genoeg vir 4
BESTANDDELE
Kruie-mayonnaise
1 koppie mayonnaise
2 eetlepels vars pietersielie, gekap
2 teelepels vars tiemie, gekap
1 eetlepel olie
Toebroodjie
8 snye kraakkorsiebrood soos suurdeeg of ciabatta Botter
4 eetlepels Dijon-mosterd
Blaarslaai van jou keuse
2 tamaties, in ronde skywe gesny
1 rooiui, in ringe gesny
4 snye cheddarkaas
4 snye van 3 verskillende soorte deli-ham (gewone, sigeuner-en peperham)
METODE
Kruie-mayonnaise: Meng al die bestanddele in ’n klein bakkie en hou eenkant.
Smeer die brood met botter. Smeer dan 1 eetlepel mosterd op 4 snye brood. Skep 1 eetlepel van die kruie-mayonnaise bo-op en smeer. Rangskik die blaarslaai, tamatie-en uieskywe bo-op, volg met ’n sny kaas op elk. Rol die hamsnye op en sit 3 verskillende soorte snye bo-op. Skep
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days