Huisgenoot

EK LEEF MY TENNISDROOM

SY IS so opgewonde soos enige ander toegewyde tennisspeler om ná maande van streng inperkingsreëls weer terug te wees op die baan. Die 14-jarige Susan van Niekerk se gesig straal terwyl haar oë stip op die tennisbal bly wat na haar geslaan word. Dan swaai sy haar raket en slaan die bal sekuur terug.

Sy kan nou wel nie soos die ander spelers hier op die skooltennisbaan agter die bal aanhardloop nie, maar haar droom is eindelik bewaarheid om soos haar maats aan sport te kan deelneem. Al is dit vanuit die rolstoel waaraan sy vasgegordel is.

Susan, vanjaar ’n gr. 9-leerder aan die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related