Huisgenoot

BAAN-BREKER

VAN aanhouers wat wen, kan jy haar niks vertel nie. Sy wou al moed opgee. Maar sy het nie. En verlede jaar was dit juis sulke tyd.

’n Knaende besering in Kgothatso Montjane se elmboog het haar lank van die tennisbaan gehou. Sy moes die grootste deel van 2022 in rehabilitasie deurbring en toekyk hoe sy op die wêreldranglys daal.

Maar Kgothatso is nie die soort mens wat tou op gooi nie. Sy sal dit nog een kans gee, het sy besluit. As sy misluk, het sy ten minste probeer.

En toe is dit alles die moeite werd.

Want Kgothatso, Suid-Afrika se rolstoeltenniskampioen, het vanjaar twee Grand Slam-dubbelspeltitels verower – by die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi