Huisgenoot

COVID-ENTSTOF SE DROOMSPAN

’NJONG man en vrou ontmoet mekaar as universiteitstudente en vorm ’n hegte band danksy hul gedeelde passie vir die wetenskap en geneeskunde. Hulle raak verlief, trou en wy hul lewe aan die ontwikkeling van mediese behandeling waarmee siektes bestry kan word wat die mensdom bedreig.

Dan breek ’n pandemie uit, en binne ’n jaar word meer as 1,5 miljoen lewens wêreldwyd geëis. Die twee getroude wetenskaplikes werk sy aan sy om ’n nuwe entstof te ontwikkel wat die aansteeklike virus sal stuit – en kry dit eindelik binne ’n rekordtyd reg.

Dit klink dalk soos die draaiboek van ’n Hollywoodfliek, maar dis die ware lewensverhaal van die wetenskaplikes dr. Ugur Sahin (55) en dr. Ozlem Tureci (53),

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related