Maak jou tuin weer wild
Dec 21, 2020
3 minutes
TEKS Stephen Smith
Netjiese tuine en groen grasperke lyk pragtig, maar is in ‘n mate eintlik ‘n groen woestyn wat betref ‘n natuurlewehabitat. Hier is ‘n paar dinge wat ons kan doen om ons tuine aanlokliker vir skoenlappers, bye, voels, goggas en verkleurmannetjies te maak, om maar net ‘n paar te noem.
Elke bietjie help
Die belangrikste les wat ‘n mens kan leer, is dat geen ruimte te klein is om vir iets ‘n huis te wees nie. Selfs ‘n paar blomplante en ‘n voelbad
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days