Huisgenoot

Nuwejaarsfiësta

KORTRIBTORTILLAS MET KOMKOMMERKOOLSLAAI EN SOETRISSIESALSA

GENOEG VIR 6-8 MENSE BEREIDING: 20 MIN. MARINEER: 1 UUR OF OORNAG GAARMAAK: 4 UUR OF OORNAG

1,5 kg beeskortribbetjies
500 g beespotjiekosvleis sap van 1 lemoen
500 ml (2 k) vleisaftreksel of rooibostee

SPESERYMENGSEL

6 knoffelhuisies, grofgekap
15 ml (1 e) elk fyn komyn, droë origanum en gerookte paprika
5 ml (1 t) elk rooipeper en fyn kaneel
5 ml (1 t) kakao (opsioneel)
10 ml (2 t) elk sout en vars gemaalde peper
15 ml (1 e) heuning

KOMKOMMERKOOLSLAAI

½ kopkool, fyngesnipper
1 komkommer, gerasper ’n hand vol vars koljanderblare, gekap
60 ml (¼ k) mayonnaise
125 ml (½ k) natuurlike jogurt
’n knippie sout

AFRONDING

30 ml (2 e) heuning
sap van 1 lemmetjie
sout na smaak

SOETRISSIESALSA

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related