Huisgenoot

NOEM MY DOKTOR NAR!

‘Die grootste ding waarop narrery steun, is mislukking’

LAG is die kortste afstand tussen mense; die genesingskrag van lag moet nooit onderskat word nie.

As iemand soos Klara van Wyk sulke sienings met jou deel, luister jy graag, want die veelsydige Johannesburger kan as Suid-Afrika se eerste lagdoktor beskou word. Trouens, sy het ’n doktorsgraad behaal oor die dinge wat ons laat lag.

Sy is bekend as een van die kunstenaars in die narrespel Babbelagtig en vir haar eenvrouvertonings as die bekkige hoërskoolmeisie Pretina de Jager. Laasgenoemde het ten spyte van haar swak Engels ’n mening oor alles en skroom nie om boelies trompop te loop nie.

Maar vanjaar het Klara haar doktorsgraad aan die Universiteit Stellenbosch behaal. Sy is, oftewel narrery, verdiep. Dis nou haar passie, maar sy’t met ’n ompad daarin beland, sê Klara (29) toe ons haar by die Montebello-ontwerpsentrum in Nuweland ontmoet.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Regte ‘Chemistry’ Én Op TV
Dié twee ken mekaar al dekades lank, tog was dit eers onlangs dat VINETTE EBRAHIM en CEDWYN JOEL sáám op stel beland het – en toe nie net vir een reeks nie, maar sommer twee. In die Showmax-dramareeks Koek speel Vinette en Cedwyn ’n ougetroude paartj
Huisgenoot2 min read
Die Aarde Se ‘Tweede Maan’
DAAR word al baie jare bespiegel dat die Aarde dalk meer as een maan het. Verskeie van die natuurlike satelliete wat naby die Aarde se wentelbaan voorkom, is al voorgestel as moontlike mane, maar nie een is al bevestig nie. Een van die moontlikhede,
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related