TV Plus Afrikaans

Die groot K

Op Vrydag 16 Oktober het die lewe vir Lienkie (Mandi du Plooy-Baard) en haar rugbyhartebreker Blitz (Werner Coetser) breed geglimlag. Blitz en Lienkie het op ’n vrolike lentebruilof ewige liefde aan mekaar beloof. Maar skaars vier weke ná hierdie vreugdevolle dag, het hul sprokie begin verbrokkel: Lienkie het siek geword en is met fase 3 pankreaskanker gediagnoseer. En nou kan die siekte die einde van alles beteken . . .

GROOT GEHEIMHOUDING

Mandi sê die slegte nuus het Lienkie verpletter. “Dit (Dirk Jacobs), moet daarvan uitvind.” Vir dié wat vergeet het: Lienkie was baie jonk toe sy met Blitz se seun swanger geraak het. Sy het verdwyn en die swangerskap vir Blitz geheim gehou. Blitz het verlede jaar van Johan se bestaan uitgevind nadat Johan graag sy biologiese pa wou ontmoet. Die jeugliefdes se paaie het weer gekruis, hulle het weer verlief geraak en voor die kansel beland.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans5 min read
‘Vreemde’ Vriende
Karavaan Seisoen 1 Dinsdae SABC2 (*192) 19:30 Wie sal jy aan jou sy wil hê tydens jou laaste tyd op aarde? Die vrygeestige Renske (Elsabé Daneel) prop haar beste vriend Hennie (Kurt Egelhof), en nuwe vriende Gert (Albert Maritz), ’n oorlogsveteraan
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters
TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 20:00
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE H Di.-Vry. kykNET & kie (*145) 15:30-16:30 O Saterdae kykNET & kie 14:00-18:00 Defne was woedend en wou Elif skiet, maar doen toe iets meer subtiels en vertel vir Kahraman tydens hulle egskeidingsprosedure s

Related