LIEWE ELIZE
Dec 04, 2020
4 minutes
FAMILIE LÊ OP HAAR NEK
My ouers is al ’n hele klompie jaar elke dag by my huis. Hulle het baie gehelp toe die kinders klein was, maar ons kan nou nie meer vir hulle en my werklose suster sorg nie. My ouers het ’n inkomste, maar ek moet in al hul behoeftes voorsien. Ons het geen privaatheid nie, want daar word in ons dinge gekrap. Ek het vir hulle gesê ons sit al diep in die skuld omdat ons vir almal moet sorg. Toe word ek soos ’n hond uitgeskel. My man is keelvol. Hulle luister eenvoudig nie wanneer ek
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days