Hoe kry ek ’n lening sonder ’n vaste inkomste?
Nov 13, 2020
3 minutes
Deur LETITIA WATSON
IT was altyd makliker vir dié wat ’n maandelikse salaris ontvang om ’n lening te kry omdat banke permanente werkers as ’n laer risiko beskou. Maar die wêreld verander. Ál meer mense verdien hul inkomste sonder ’n permanente werk en dié inkomste is dikwels wisselvallig. Die goeie nuus is banke hou tred met veranderende werklikhede. En danksy beter dataverwerkingska-pasiteit kan hulle ingeligte besluite neem oor leningsaansoeke deur mense wat nie maandeliks besoldig
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days